GAUTENG. – Sers. Fannie Nkosi verskyn vandag op nog ‘n aanklag in die Thohoyandou-landdroshof in Limpopo. DiĆ© omstrede sersant staan op ‘n verdere aanklag tereg nadat die Madlanga-kommissie se aanbevelings-ondersoektaakspan hom ook van regsverydeling aangekla het. Volgens woordvoerder brig. Athlenda Mathe het die beweerde voorval op 10 November 2022 begin toe ‘n verdagte vir die … Continue reading Meer aanklagte teen sersant
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed