Meer as 100 aasvoëls vergiftig in Kruger Nasionale Park
Altesaam 123 aasvoëls is op 6 Mei dood gekry in een van die grootste gevalle van vergiftiging nog in Suidelike Afrika. 84 aasvoëls is aanvanklik gered, maar een het intussen gesterf. Lees ook: Koue en nat weer vir die naweek voorspel Endangered Wildlife Trust (EWT) se vergiftiging-toesig-en-opsporingstelsel het ’n alarm laat afgaan oor verdagte bedrywigheid … Continue reading Meer as 100 aasvoëls vergiftig in Kruger Nasionale Park
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed