Meer as 70 matrieks vir ‘voedselvergiftiging’ behandel
GAUTENG. – Meer as 70 matriekleerlinge van verskeie skole aan die Wes-Rand ontvang behandeling in die Carletonville-distrikshospitaal nadat hulle vermoedelik voedselvergiftiging opgedoen het. Motalatale Modiba van die onderwysdepartement sê die 74 meisies, tussen 17 en 20 jaar, van Hoërskool Fochville, Hoërskool Badirile en die Tegniese Skool Wedela was op ‘n matriekkamp by Hoërskool Fochville. 42 … Continue reading Meer as 70 matrieks vir ‘voedselvergiftiging’ behandel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed