‘Meesterbrein’ van Stilfontein se onwettige myners verdwyn spoorloos
NOORDWES. – James Neo Tshoaeli, oftewel Tiger, die beweerde meesterbrein van die onwettige myners van skag 11 van die myn by Stilfontein, wat verlede week na bogronds teruggekeer het, word gesoek. Brig. Athlenda Mathe sĂȘ maksimum hulpmiddele is deur die polisie geloods om die voortvlugtende verdagte, ‘n Lesotho-burger, wat as gevaarlik beskou word, op te … Continue reading ‘Meesterbrein’ van Stilfontein se onwettige myners verdwyn spoorloos
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed