Meisie van verdagte in kinderpornografiesaak gearresteer

GAUTENG. – ‘n Vrou (25) is Donderdag in Houghton op aanklagte van kinderpornografie en geldwassery in hegtenis geneem. Sy is die meisie van Darren Wilken (35) van Midrand, wat ook vir klagtes aangaande kinderpornografie gearresteer is en steeds in aanhouding is. Lt.kol. Amanda van Wyk sĂȘ die vrou is ‘n webontwerper van beroep. Darren Wilken, … Continue reading Meisie van verdagte in kinderpornografiesaak gearresteer