Mej. Nigerië se ma in Kaapstad gearresteer
WES-KAAP. – Anabela Rungo, die ma van Chidimma Adetshina, wat eers ‘n deelnemer aan Mej. SA was en weens omstredenheid onttrek en daarna as Mej. Nigerië gekroon is, is Saterdagoggend in Kaapstad in hegtenis geneem. Siya Qoza, woordvoerder vir die departement van binnelandse sake, sê in ‘n verklaring die inhegtenisneming kom nadat die departement Rugo … Continue reading Mej. Nigerië se ma in Kaapstad gearresteer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed