Mej. SA 2023 hak die knoop deur
Foto’s in berig Natasha Vermaak (néé Joubert), Mej. SA 2023 en ook Mej. SA Heelal 2020, het Sondag in die Kaap by Cavalli Estate trou aan Enrico Vermaak belowe. Die paartjie, wat al nege jaar in ‘n verhouding is, het op 23 Februarie 2023 verloof geraak. Natasha het Sondagoggend speels op sosiale media met ‘n … Continue reading Mej. SA 2023 hak die knoop deur
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed