Mej. SA 2023 hak die knoop deur

Lees ook :

Foto's Natasja Joubert Facebook blad en @bahamaburgundy_photo

Foto’s in berig

Natasha Vermaak (néé Joubert), Mej. SA 2023 en ook Mej. SA Heelal 2020, het Sondag in die Kaap by Cavalli Estate trou aan Enrico Vermaak belowe.

Die paartjie, wat al nege jaar in ‘n verhouding is, het op 23 Februarie 2023 verloof geraak. Natasha het Sondagoggend speels op sosiale media met ‘n foto waarop sy ‘n gesigsmasker aan het, gesê: “If you’re not Enrico, keep scrolling. I can’t wait to marry you today @enrico.vermaak

Die skoonheid het foto’s van hulle troue op verskeie sosialemediaplatforms gedeel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief