‘Mensehandelsindikaat’ in sy spore gestuit

GAUTENG. – ‘n Beweerde mensehandelsindikaat is Donderdagaand in Sandringham, Johannesburg, ontbloot. 15 nakende persone, vermoedelik Ethiopiërs, is in ‘n huis aangetref. Nog 11 slagoffers moes mediese hulp ontvang. Kol. Philani Nkwalase van die Valke sê ‘n gesamentlike operasie tussen die Sandringham-polisie, Gauteng-Valke, Johannesburg-metropolisie (JMPD) en ‘n privaat veiligheidsmaatskappy, het tot dié sukses gelei. ‘n Wenk … Continue reading ‘Mensehandelsindikaat’ in sy spore gestuit