Mexikaan met dwelmlaboratorium betrap

GAUTENG. – ‘n Mexikaanse burger (39) is Woensdag met ‘n dwelmlaboratorium met ‘n geskatte waarde van R100 m. in Rietfontein (nie die woonbuurt in die Moot van Pretoria nie) betrap. Lt.kol. Amanda van Wyk sĂȘ ‘n intelligensie-gedrewe operasie het die polisie na die laboratorium gelei. Observasie is gehou, waarna verskeie nasionale, provinsiale narkotiese eenhede, asook … Continue reading Mexikaan met dwelmlaboratorium betrap