Minstens 40 slagoffers wêreldwyd met vals beleggingskema bedrieg – 31 verdagtes in Gauteng vas

GAUTENG. – Meer as 40 slagoffers het na bewering internasionaal miljoene rand verloor in ’n uitgebreide vals beleggingskema, waarna ses vermeende bedrieërs en 25 oproepsentrumagente Dinsdag in Johannesburg in hegtenis geneem is. Die verdagtes verskyn vandag op aanklagte in die Palm Ridge Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof. Luidens ‘n verklaring van lt.kol. Christopher Singo, Valke-woordvoerder, is die verdagtes … Continue reading Minstens 40 slagoffers wêreldwyd met vals beleggingskema bedrieg – 31 verdagtes in Gauteng vas