Misdaadintelligensie-hoof nie in hegtenis nie

GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (IDAC) sê daar word kennis geneem van mediaberigte wat beweer dat lt.genl. Dumisani Khumalo, die hoof van misdaadintelligensie, glo in hegtenis geneem is. IDAC-woordvoerder Henry Mamothame het egter beklemtoon dat dié inligting verkeerd is en bevestig dat generaal Khumalo nie in hegtenis geneem is nie. … Continue reading Misdaadintelligensie-hoof nie in hegtenis nie