Misdaadintelligensiebeampte wat sterf se naam bekend
KWAZULU-NATAL. – Die misdaadintelligensiebeampte wat Donderdag in Mount Edgecombe doodgeskiet is, is deur Wendy Pascoe as kapt. Louis Nel geïdentifiseer. Terwyl daar na die verdagtes gesoek word, stroom boodskappe van medelye en eerbetoon op sosiale media in. Nuusflits het Donderdag berig twee misdaadintelligensiebeamptes is in die Mount Edgecombe-omgewing aangeval. Die bestuurder van die staatsvoertuig is … Continue reading Misdaadintelligensiebeampte wat sterf se naam bekend
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed