Misdaadintelligensiebeampte wat sterf se naam bekend

Lees ook :

Foto: Wendy Pascoe en KZN VIP Protection Services

KWAZULU-NATAL. – Die misdaadintelligensiebeampte wat Donderdag in Mount Edgecombe doodgeskiet is, is deur Wendy Pascoe as kapt. Louis Nel geïdentifiseer. Terwyl daar na die verdagtes gesoek word, stroom boodskappe van medelye en eerbetoon op sosiale media in.

Nuusflits het Donderdag berig twee misdaadintelligensiebeamptes is in die Mount Edgecombe-omgewing aangeval. Die bestuurder van die staatsvoertuig is op die toneel dood, terwyl die tweede beampte ernstig beseer, vir dringende behandeling per helikopter hospitaal toe geneem is.

Lees meer hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief