Mogotsi verskyn in hof ná beweerde gefabriseerde sluipmoordpoging
GAUTENG. – Oupa Brown Mogotsi, berugte sakeman, het vandag op verskeie aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde gefabriseerde sluipmoordpoging op Vosloorus in die Johannesburg-landdroshof verskyn. Magaboke Mohlatlole, NVG-woordvoerder, sê Mogotsi het op 3 November 2025 vir die polisie gesê dat hy tydens ‘n rit op Vosloorus agternagesit is, waarop insittendes van ‘n bakkie glo … Continue reading Mogotsi verskyn in hof ná beweerde gefabriseerde sluipmoordpoging
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed