Moontlike uitbraak van stafilokokkus-infeksie aangemeld

Waarskuwing: Foto kan sensitiewe lesers ontstel GAUTENG. – Ongeveer 30 gevalle van vermoedelik stafilokokkus-infeksie is by die Jack Hindon-kliniek in Pretoria-Noord behandel. Rdl. Rina Marx, van die Vryheidsfront Plus in Tshwane, waarsku oor die bakteriĆ«le infeksie wat op ‘n kleinhoewe buite Pretoria-Noord aangemeld is. Volgens van die inwoners is die behandeling glo nie effektief nie … Continue reading Moontlike uitbraak van stafilokokkus-infeksie aangemeld