Moordondersoek ná dood van man by gastehuis in Brooklyn

PRETORIA. – Die dood van ’n bekende figuur in die Pretoriase mediese kringe word tans as ’n moordondersoek hanteer nadat sy liggaam Vrydagoggend in ’n gastehuis aangetref is. Die slagoffer, Braam Kruger (40), was die afgelope ses en ’n half jaar die uitvoerende hoof van EQiGate SA, ’n gesondheidstegnologiemaatskappy in Pretoria. Sy dood kom slegs … Continue reading Moordondersoek ná dood van man by gastehuis in Brooklyn