Moordsaak teen JMPD-beampte uitgestel vir adresverifikasie
GAUTENG. – Die saak teen Amukelani Musengi (40), ‘n beampte van die Johannesburgse metropolisie (JMPD), wat van die moord op ‘n kollega aangekla word, is Maandag in die Protea-landdroshof tot Woensdag 8 Julie uitgestel vir die verifiëring van haar woonadres. Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, sê volgens die staat het Musengi in die vroeë oggendure van 28 … Continue reading Moordsaak teen JMPD-beampte uitgestel vir adresverifikasie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed