Mosambiekse sangoma in hof op aanklag van besit van menslike weefsel

GAUTENG. – Aizeque Zacaria Cumbuia (26), ’n tradisionele geneser van Mosambiek, het op ’n aanklag van die besit van menslike weefsel in die Ga-Rankuwa-landdroshof verskyn. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring Cumbuia is op 7 Augustus betrap toe polisiebeamptes tydens ’n moordondersoek in Brits menslike weefsel in ‘n kamer gekry het waar hy sy … Continue reading Mosambiekse sangoma in hof op aanklag van besit van menslike weefsel