Motoris vertel van vreesaanjaende voorval op N2

WES-KAAP. – Theunis, van weerhou, was Vrydagoggend tussen 07:30 en 08:00 onderweg van Somerset-Wes na Kaapstad toe hy die ooggetuie van ‘n beweerde vuurwapenvoorval op die N2 geword het. Hy beskryf die voorval waartydens ’n man met ’n vuurwapen ‘n voertuig tot stilstand dwing aan Nuusflits. Theunis noem dat dit die derde misdaadvoorval- by die … Continue reading Motoris vertel van vreesaanjaende voorval op N2