Mpox-gevalle neem vinnig toe

GAUTENG. – Suid-Afrika het teen Donderdag 18 bevestigde gevalle van mpox (vroeër bekend as aappokke) en een waarskynlike geval aangeteken. Die departement van gesondheid waarsku dat 13 van die gevalle tussen 13 Augustus en 17 September aangemeld is, wat op vinnige plaaslike verspreiding dui. Foster Mohale, woordvoerder van die departement van gesondheid, sê 15 gevalle … Continue reading Mpox-gevalle neem vinnig toe