Mugabe en medebeskuldigde pleit skuldig ná Hyde Park-skietvoorval

GAUTENG. – Bellermine Chatunga Mugabe (28) en sy medebeskuldigde, Tobias Tamirepi Matonhodze (33), het in die Alexandra-landdroshof skuldig gepleit op verskeie aanklagte ná ’n gewelddadige voorval in Hyde Park. Magaboke Mohlatlole, NVG-woordvoerder, sê Mugabe het skuldig gepleit op oortreding van die immigrasiewet en die rig van ’n vuurwapen, terwyl Matonhodze skuldig gepleit het op poging … Continue reading Mugabe en medebeskuldigde pleit skuldig ná Hyde Park-skietvoorval