Mugabe en medebeskuldigde verskyn in hof oor ‘poging tot moord’

GAUTENG. – Bellarmine Chatunga Mugabe (28) en sy medebeskuldigde, Tobias Tamirepi Matonhodze (33), het Maandag op ‘n aanklag van poging tot moord in die Alexandra-landdroshof voorgekom. Die hofverskyning spruit uit die beweerde poging tot moord op ’n slagoffer in Hyde Park op 19 Februarie. Mugabe is die seun van Zimbabwe se voormalige omstrede president, Robert … Continue reading Mugabe en medebeskuldigde verskyn in hof oor ‘poging tot moord’