Munisipale amptenare vas oor beweerde korrupsie
GAUTENG. – Twee senior munisipale amptenare van Ekurhuleni-metro, onderskeidelik 50 en 40 jaar oud, is Saterdag en Sondag op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling in hegtenis geneem. Die verdagtes is vir dieselfde saak in hegtenis geneem en sal na verwagting vandag in die Boksburg-landdroshof verskyn. Brig. Athlenda Mathe sĂȘ die inhegtenisneming is deur die … Continue reading Munisipale amptenare vas oor beweerde korrupsie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed