Munisipale beamptes vir diefstal van noodsaaklike infrastruktuur vasgetrek

GAUTENG. – Drie werknemers van die Stad Tshwane-munisipaliteit is vanoggend (Dinsdag) ná ‘n deeglike ondersoek deur die georganiseerde misdaadeenheid in Gauteng op ‘n klag van diefstal in hegtenis geneem. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits die inhegtenisneming volg op ’n ondersoek wat in November verlede jaar begin het, waartydens 11 … Continue reading Munisipale beamptes vir diefstal van noodsaaklike infrastruktuur vasgetrek