Muur langs N2 welkom, maar polisiëring noodsaaklik – VF Plus
WES-KAAP. – Die VF Plus sê die Stad Kaapstad se plan om ’n muur langs die N2 op te rig, is ’n veiligheidsmaatreël vir motoriste, maar dat dit sonder volgehoue en sigbare polisiëring nie voldoende sal wees nie. Luidens ’n mediaverklaring volg die standpunt ná jarelange probleme op dié snelweg. Die party sê die muur … Continue reading Muur langs N2 welkom, maar polisiëring noodsaaklik – VF Plus
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed