Name van meeste vroulike slagoffers in Ekurhuleni nou bekend

GAUTENG. – Die name van sewe van die nege vroue wie se liggame die afgelope twee maande in Ekurhuleni en omliggende gebiede gevind is, is nou bekend, terwyl die polisie voortgaan met ondersoeke na die sterftes. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sĂȘ die liggame van Busisiwe Mahlangu is op 15 Julie, Itumeleng Kekana op 3 … Continue reading Name van meeste vroulike slagoffers in Ekurhuleni nou bekend