Nasionale komponentshoof sal toesig hou oor ‘verkragtingsaak’ van meisie (7)

Nuusflits, Uitgawe 1,859, Wednesday 2 April 2025 OOS-KAAP. – Genl. Fannie Masemola het maj.genl. Mmantsheke Lekhele, die hoof van GKS, na Matatiele ontplooi om toesig oor die voortgesette ondersoek oor die beweerde verkragting van ‘n meisie (7) te hou. Brig. Athlenda Mathe sĂȘ die GKS-komponent het 176 eenhede in die land wat geslagsgebaseerde geweld-verwante sake, … Continue reading Nasionale komponentshoof sal toesig hou oor ‘verkragtingsaak’ van meisie (7)