Nasionale vervolgingsgesag verwelkom vonnis ná mensehandel, ontvoering
WES-KAAP. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die vonnisse verwelkom wat vandag in die Joshlin Smith-saak aan Jacquen Appollis, Steveno Dumaizio van Rhyn en Racquel Chantel Smith opgelê is. In wat as ’n baanbrekersaak in Suid-Afrika beskou word, waar die beskuldigdes vir mensehandel met die doel van uitbuiting en die ontvoering van ’n kind wat … Continue reading Nasionale vervolgingsgesag verwelkom vonnis ná mensehandel, ontvoering
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed