Naskom besoek Brakpan vandag nadat Madlanga-kommissiegetuie vermoor is
Luister hier onder hoe die vermoorde Vlam, enkele ure voordat hy doodgeskiet is, met Yusuf Abramjee, die teen-misdaad-aktivis, praat. GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, sal na verwagting vanmiddag Brakpan besoek nadat Getuie D, wat voor die Madlanga-kommissie van ondersoek getuig het, in ‘n sluipmoordaanval vermoor is. Marius “Vlam” van der Merwe (41) … Continue reading Naskom besoek Brakpan vandag nadat Madlanga-kommissiegetuie vermoor is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed