Nege liggame al ondergronds by Stilfontein uitgehaal terwyl redding voortduur

NOORDWES. – Reddingsoperasies met die 45 ton mobiele reddingshyser by skag 11 in Stilfontein het Maandag 35 siele opgelewer, van wie nege dood. Die hyser kan ‘n diepte van 3 000 meter ondergronds bereik. Twee vrywilligers van die gemeenskap word met diĆ© toerusting tot diep in die mynskag afgehys om die mynwerkers te bereik. Brig. … Continue reading Nege liggame al ondergronds by Stilfontein uitgehaal terwyl redding voortduur