Nege van Bloemfontein na ‘roofvideo’ gearresteer

VRYSTAAT. – Die Parkweg-polisie het nege verdagtes in hegtenis geneem nadat twee video’s op sosiale media versprei is van ‘n groep aanvallers wat niksvermoedende slagoffers in Bloemfontein se stedelike gebied beroof. Sers. Mahlomola Kareli sĂȘ die verdagtes het die slagoffer beroof, terwyl daar deur omstanders toegekyk is. Die video is onder die aandag van misdaadvoorkomingslede … Continue reading Nege van Bloemfontein na ‘roofvideo’ gearresteer