Nog 2 leerlinge ná ongeluk oorlede – 12 se name bekend gemaak

GAUTENG. – Lt.kol. Mavela Masondo, polisiewoordvoerder, het vanoggend (Donderdag) bevestig dat nog twee leerlinge in die hospitaal aan hulle beserings beswyk het ná ‘n ongeluk Maandag in Vanderbijlpark. Die bestuurder (22) van die voertuig wat die leerlinge vervoer het, word nou deur 14 aanklagte van strafbare manslag, asook roekelose en nalatige bestuur, in die gesig … Continue reading Nog 2 leerlinge ná ongeluk oorlede – 12 se name bekend gemaak