Nog geen inhegtenisnemings ná ma en seun ook op N2 beroof is

WES-KAAP. – Geen inhegtenisnemings is nog gemaak nie nadat Masroefa Kassen en haar seun (11) ook op 13 Desember naby die Borcherds Quarryweg-oprit op die N2 die prooi van ‘n roof was nadat hulle met ‘n pap band gaan staan het. ‘n Aanvaller het die voertuig genader en die ruit uitgeslaan. Hy het Kassen se … Continue reading Nog geen inhegtenisnemings ná ma en seun ook op N2 beroof is