Nog geen spoor van ‘geroofde’ liggame van baba en mans nie
NOORD-KAAP. – Die liggame van ‘n tien dae oue babameisie en twee volwasse mans, wat glo op 17 Maart omstreeks 01:30 by ‘n privaat lykshuis op Kuruman geroof is, is steeds soek. Lt.kol. Sergio Kock sĂȘ ten spyte van die ondersoek van die sakeroof deur die provinsiale ondersoekdienste is nog geen arrestasies gemaak of die … Continue reading Nog geen spoor van ‘geroofde’ liggame van baba en mans nie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed