Nog ‘n ‘dwelmlaboratorium’ in Standerton ontdek

Nuusflits, Uitgawe 1,866, Wednesday 9 April 2025 MPUMALANGA. – Twee verdagtes verskyn vandag in die Standerton-landdroshof nadat nog ‘n “dwelmlaboratorium” met ‘n geskatte straatwaarde van R28 m., Dinsdag in Flora Park ontdek is. Lt.kol. Magonseni Nkosi sĂȘ die Valke, narkotikaburo, misdaadintelligensie, honde-eenheid, die plaaslike kriminele rekordsentrum, forensiewe wetenskaplaboratorium en ‘n veiligheidsmaatskappy het op ‘n persmasjien … Continue reading Nog ‘n ‘dwelmlaboratorium’ in Standerton ontdek