Nog ‘n leerling sterf vermoedelik van voedselvergiftiging

GAUTENG. – Nog ‘n leerling van Laerskool Karabo het Sondag weens vermoedelike voedselvergiftiging gesterf. Vyf kinders is op Sondag 6 Oktober weens beweerde voedselvergiftiging in Naledi, Soweto, dood. Steve Mabona, die woordvoerder vir die Gautengse onderwysdepartement, sĂȘ die gr. 1-seun is in die intensiewesorgeenheid van ‘n plaaslike mediese fasiliteit versorg toe hy Sondag gesterf het. … Continue reading Nog ‘n leerling sterf vermoedelik van voedselvergiftiging