Nog ‘n ontploffing by ‘n Woolworths

VRYSTAAT. – ‘n Ontploffing, die tweede in ‘n kort tyd, het vanoggend by die Woolworths-winkel in Preller Square in Bloemfontein plaasgevind. Gisteroggend het ‘n ontploffing by die Woolworths-winkel in Menlyn Mall in Pretoria voorgekom. Die plaaslike polisie se bomopruimingseenheid en relevante rolspelers is na die toneel ontbied. AO Fikiswa Matoti, woordvoerder van die Valke, sĂȘ … Continue reading Nog ‘n ontploffing by ‘n Woolworths