Nóg ‘n slagoffer van ‘vakansieswendelaar’ kom na vore

Nog ‘n slagoffer het ‘n saak teen die beweerde vakansieswendelaar gemaak, terwyl daar ongerymdhede by die hof se sekuriteitsprotokol opgemerk is. Die saak is uitgestel.