Nóg ‘n verdagte in ontvoeringsaak vasgetrek

Nog ‘n beskuldigde is in die ontvoeringsaak van die niggie en neef van Brits in hegtenis geneem. Die ander beskuldigdes se saak is vir formele borgaansoek uitgestel en hulle bly in aanhouding.