Nog ‘n verdagte oor edelstene in hegtenis

GAUTENG. – Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het Vrydag nog ‘n verdagte in hegtenis geneem in verband met die klopjag en beslaglegging op edelstene by ‘n eiendom in Killarney, Johannesburg, in 2023. Die verdagte bly in aanhouding en sal Maandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn. Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, sĂȘ die verdagte word by die Germiston-aanhoudingselle aangehou … Continue reading Nog ‘n verdagte oor edelstene in hegtenis