Nuwe Covid-19 variant word gemonitor
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) sê die nuwe COVID-19-variant, bekend as Nimbus of NB.1.8.1, is in verskeie Asiatiese lande geïdentifiseer en is deur gesondheidsowerhede as ’n SARS-CoV-2-variant aangewys. NIOS sê luidens ‘n sosiale mediaplasing het owerhede hierdie variant nog nie in Suid-Afrika aangetref nie. Die voorkoming van die verspreiding van alle respiratoriese siektes … Continue reading Nuwe Covid-19 variant word gemonitor
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed