NVG lê klag teen hooflanddros ná omstrede hofverrigtinge in Mpumalanga

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het Dinsdag ’n formele klag teen hooflanddros Tuletu Tonjeni by die Landdroshofkommissie ingedien, ná haar hantering van ’n saak in Kwaggafontein vroeër vandeesmaand. Nasionale NVG-woordvoerder Kaizer Kganyago sê die klag spruit uit ernstige kommer oor hoe die hofverrigtinge op 15 en 18 Mei bestuur is, toe Tonjeni die saak van die … Continue reading NVG lê klag teen hooflanddros ná omstrede hofverrigtinge in Mpumalanga