NVG sê oor bewerings van inhegtenisnemings van polisiebeamptes

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (IDAC) het verkeerde en misleidende berigte oor die sogenaamde inhegtenisnemings van polisiebeamptes ontken. Daar is egter twee lasbriewe vir inhegtenisneming vir lt.genl. Dumisani Khumalo en genl.maj. Nosipho Madondo uitgereik wat vir eers gekanselleer is. Dit volg ná wydverspreide spekulasie op sosiale media en in die hoofstroommedia ná … Continue reading NVG sê oor bewerings van inhegtenisnemings van polisiebeamptes