NVG teken appèl aan teen hofbevel in Kwaggafontein-saak
MPUMALANGA. – Die direkteur van openbare vervolgings (DOV) in Mpumalanga het Vrydag ’n aansoek om verlof tot appèl ingedien teen bevele wat op 18 Mei deur hooflanddros T. Tonjeni gemaak is. Dit sluit die skuldigbevinding van ’n aanklaer vir minagting van die hof en ’n lasbrief vir sy inhegtenisneming in. Die bevele is intussen opgeskort … Continue reading NVG teken appèl aan teen hofbevel in Kwaggafontein-saak
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed