NVG tree op teen afwesige aanklaer toe saak van rol geskrap word – DA eis verduideliking

MPUMALANGA. – ‘n Staatsaanklaer is Maandag in die Kwaggafontein-landdroshof skuldig bevind aan minagting van die hof en ‘n lasbrief vir sy inhegtenisneming is uitgereik. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangekondig dat die aanklaer geskors sal word terwyl dissiplinêre stappe teen hom ingestel word. Die Demokratiese Alliansie (DA) het die NVG gevra om te verduidelik hoe … Continue reading NVG tree op teen afwesige aanklaer toe saak van rol geskrap word – DA eis verduideliking