Olie bo $100, verskaffingskwessies neem toe en stygende kostes ‘sál Suid-Afrikaanse besigheidsmarges druk’

Olie bo $100 beklemtoon nuwe risiko’s vir Suid-Afrikaanse invoerders. In net die afgelope paar uur het dit reeds met 8.5% gedaal. Dit is wisselvallige en riskante tye. Die olieskok wat tans in wêreldwye energiemarkte besig is om te ontwikkel, laat ’n ongemaklike vraag ontstaan vir Suid-Afrikaanse besighede: hoe vinnig sal stygende brandstofkoste begin om marges … Continue reading Olie bo $100, verskaffingskwessies neem toe en stygende kostes ‘sál Suid-Afrikaanse besigheidsmarges druk’