Omotso verlaat land, NVG gaan voort met appèl
GAUTENG. – Timothy Omotoso, die omstrede Nigeriese pastoor en televangelis, het Sondag te midde van onafgehandelde sake in die hof die land verlaat. Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sê dit neem kennis van die vertrek, maar sal voortgaan met die appèl teen die vryspraak-uitspraak van die hof. Mthunzi Mhaga, die nasionale woordvoerder vir die NVG, sê … Continue reading Omotso verlaat land, NVG gaan voort met appèl
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed