Omstredene se borgtogaansoek van die hand gewys

GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala se aansoek om borgtog is in die Alexandra-landdroshof geweier. Die hof hou voor Matlala is ‘n vlugrisiko en kan moontlik met staatsgetuienis inmeng. Matlala se naam is deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi genoem in die ontbloting van ‘n beweerde nasionale sindikaat wat volgens hom politici, regslui, wetstoepassers en sakemanne insluit, met … Continue reading Omstredene se borgtogaansoek van die hand gewys