Ondersoek ná toeriste se liggame in KNP ontdek is

LIMPOPO. – Die liggame van ‘n manlike (71) en vroulike toeris is Vrydagmiddag drywend in die Levubu-rivier naby Crooks Corner in die Krugerwildtuin ontdek. Beide liggame het steekwonde aan hul bolywe gehad. ‘n Groen dubbelkajuit Ford Ranger-bakkie wat na bewering deur die slagoffers gebruik is, word vermis. Die bestuur van SANParke het met skok en … Continue reading Ondersoek ná toeriste se liggame in KNP ontdek is